Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
over 8 years ago
Translations

Lyrics of Dixie by Zak Van Niekerk

jy praat van n berg met n blou sekel maan
jy praat van n land ver hiervandaan
en jy draai nou hier rond terwyl ek stilstaan
en skuif aan die grond van my wentelbaan
en ek luister na die woorde wat uit jou mond val
van die lewe embrace wat ons moet betaal
luister na jou woorde luister na die nag
le net hier by my vir nog net een nag
o neem my ook saam na die dixie vanaand
en luister hierom my en n blom in die hand
en ek wag en ek droom
want ek weet waarvandaan
jou liefde sal kom as ek net hier bly staan
o bokkie se vir my
wil jy nou by my bly
as die maan oor die hemel ry
en die son al lankal verby
o bokkie se vir my
sal jy nou by my bly
as die maan oor die hemel ry
en die son wat lankal verby
sommer weke sommer nagte
somer vol pyn
in die skadus van die nag
het jy verdwyn
so ek wag maar hier buite
wag vir die son
en ek wag vir die tyd dat jy weer terugkom
daars n deuntjie in my kop
en jy fluit my dood
want die pyn in my hart
het jy verdoof
se jys nog daar buite
se jy moet vlug
maak toe die ruite en draai maar jou rug
o neem my saam na die dixie vanaand
en luister hier om my en n blom in die hand
en ek wag en ek droom
en ek weet waarvandaan
jou liefde sal kom as ek net hier bly staan
o bokkie se vir my
sal jy nou by my bly
as die maan oor die hemel ry
en die son wat lankal verby
o bokkie se vir my
sal jy nou by my bly
as die maan oor die hemel ry
en die son wat lankal verby
o neem my saam na die dixie vanaand
en luister hier om my en n blom in die hand
en ek wag en ek droom
want ek weet waarvandaan
jou liefde sal kom as ek net hier bly staan
o bokkie se vir my
sal jy nou by my bly
as die maan oor die hemel ry
en die son wat lankal verby
o bokkie se vir my
sal jy nou by my bly
as die maan oor die hemel ry
en die son wat lankal verby
o bokkie se vir my
sal jy nou by my bly
as die maan oor die hemel ry
en die son wat lankal verby
o bokkie se vir my
sal jy nou by my bly
as die maan oor die hemel ry
en die son wat lankal verby
Writer(s): William T. Seidel

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro