Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!

Net Voor Die Storm Kom

Translations (1)
Share
Verified by Curator
7 contributions
almost 4 years ago
Translations
English

Lyrics of Net Voor Die Storm Kom by Theuns Jordaan

Hoe, lankal praat ons, nie meer nie?
Stiltes, om ons, raak te veel
.Beter, sal ek nooit weer kry nie.
Maar ek moet, nou sien dis verby.
Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur ′n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.
Ek loop, in donkerte rond.
Woorde, steek vas in my mond.
Ek wag, deur die winter van my gemoed.
Ek stap deur die skemers, van my hart.
Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.
En hartseer dra, nie ′n masker nie.
Maar was so veel,
Wat liefde nie geleer het nie.Net voor die storm kom.
Sal ek groet en sê, ek draai nie om.
Met my hart maak ek my laaste wens.
Ek sien jou deur 'n gebreekte lens.
En ek groet jou voor die storm kom.
Voor die winde en die reën weer kom.
Hoe kan ek dit verstaan, ek hoor dan nog jou naam?
Dis verby, net voor die storm kom.
Ons altwee moet aangaan, ons sal eendag verstaan.
Ek groet jou voor die storm kom.
Writer(s): Johan Vorster, Theuns Jordaan

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Verified by Curator
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit almost 4 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro