Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!

Cool Soos Koos Kombuis

Translations (1)
Share
Verified by Musixmatch
0 contributions
over 7 years ago
Translations
English

Lyrics of Cool Soos Koos Kombuis by Snotkop

Ek wens ek was sterker
dan het ek jou ′n ding of twee gewys
ek wens ek het vlerke
dan het ons al lankal saam verdwyn
ek wens ek was fikser
dan het jy my al lankal raak gesien
my kar 'n bietjie blinker
dan kon ons in my kar vry by die fliek
Woah oh oh oh oh oh
as ek net ′n bietjie meer gefokus het op skool
woah oh oh oh oh oh
en bietjie minder van 'n rock n roll gedroom
Maar ek het nie
en jy bly sexy
en hier onder in my wiskey glas
lyk die lewe eerste klas
Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in 'n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou ′n liedjie met jou naam in skryf
en met ′n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh
Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
Ek wens ek was willer
dan het ek jou 'n goeie tyd gewys
ek vat jou op ′n road trip
dan ry ons van die pearl tot parys
ek wens ek was slimmer
dan het ek dalk 'n bietjie meer geld verdien
vir daai ring aan jou vinger
man nou sit ek op die rak stok siel alleen
Woah oh oh oh oh oh
as ek net ′n bietjie meer gefokus het op skool
woah oh oh oh oh oh
en bietjie minder van 'n rock n roll gedroom
Maar ek het nie
en jy bly sexy
en hier onder in my wiskey glas
lyk die lewe eerste klas
Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in ′n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou 'n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh
Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
Ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou my huisie by die see gaan wys
en in ′n mustang jou op margate sit en vry
woah oh oh oh oh oh
ek wens ek was cool soos koos kombuis
dan sou ek jou ′n liedjie met jou naam in skryf
en met 'n dans raak ons verslaaf aan rock n roll
woah oh oh oh oh oh
Woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
woah oh oh
woah oh oh
woah cool soos koos kombuis
Writer(s): Kelly Don, Henning Francois, Vorster Adolf, Van Niekerk Dirk

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Verified by Musixmatch
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro