Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
Verified by Curator
9 contributions
about 4 years ago
Translations

Lyrics of O my Taal by Rudi En Corlea

Honderd duisend Afrikaanse melodië teen n berg se hang
Ek hoor my ouma saggies sê hoe haar hart na daardie land verlang
Toe elke hart wat kom genade kry kon uitryk en n nuwe lig kom haal
En my ouma sug en sê vir my my liefling, O my taal
Sy sê sy mis die dae van Min en Gé, die heide en die bioskoop
Die tyd toe dit nog veilig was, om kaalvoet en alleen te loop
Toe sy nog laataand op die draadloos kon luister na haar drome in n verhaal
Sy haal n foto van my oupa uit en sê,
O my taal
O my taal, O my taal
ek vertel die ou verhaal
O bring my terug na die ou Transvaal
O my taal
As ons ons kinders nie vertel van hierdie dinge nie, sal dit als vergaan
Sy sit n foto neer waar oupa voor oom Paul se beeld op aandag staan
Ek sien die trane oor haar sagte wange rol toe ek die bybel van die rak af haal
Sy vou haar hande op haar skoot en bid o Here red my taal
O my taal, O my taal
ek vertel die ou verhaal
O bring my terug na die ou Transvaal
O my taal
bring my terug na die ou Transvaal
O my taal
Writer(s): Rudie Claase

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Verified by Curator
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

Show all credits

Contributions

Last edit about 4 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro