Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
1 contributions
over 9 years ago
Translations

Lyrics of Dis Verby by Robbie Wessels

Dit maak nie saak nie, waar jy die laaste 20 jare oral was nie.
Dit maak nie saak nie, of jy dalk leeg was of vol seer was, maak nie saak nie.
Of jy verloor het, of gewen het of gelykop gespeel het.
Of jy gevlug het, uit die land uit of dalk iemand seergemaak het.
Jy voel dalk dikwels jys niks werd nie en jyt niks om voor te leef nie.
Vol selfverwyt.
Jy voel skuldig en jy′t dinge wat jou pla.
'N Lae selfbeeld.
Altyd bang jy sê dalk iets verkeerd.
Dit maak nie saak nie
Solank jy weet wat maak jou vry
Wat saak maak is vandag en more
As jy vra gaan die geluk vir jou kom kry
X 2
Dit maak nie saak nie, of jy ′n dokter of 'n straatskoonmaker is nie
Dit maak nie saak nie, of jy buite slaap of binne slaap vannaand nie
As niemand skryf nie, of jou mail of sms as jy verjaar nie
Jy's dalk gefire, en jy kry net nie rigting in jou werk nie
Jy′s dalk so moeg, en jy kry net nie geluk in wat jy doen nie
En die liefde, voel so ver en kry nie vatplek in jou hart nie
Dit maak nie saak nie, maak nie saak nie, maak nie saak nie Dis verby
Dit maak nie saak nie
Solank jy weet wat maak jou vry
Wat saak maak is vandag en more
As jy vra gaan die geluk vir jou kom kry
Writer(s): Robbie Wessels

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit over 9 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro