Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
over 8 years ago
Translations

Lyrics of Heuningsoet by NRG

...
As ek jou sien kan ek nie verstaan nie
Hoekom jy lyk asof jy so skaam is
Kyk in die spieël jy moet weet
Jy lyk soos ń engel
Ek wil
Ek moet
Ek sal dit vir jou sê
Jy hoef nie vir ń oomblik te twyfel
Jy is bo natuurlik mooi
Jy is uit ń ander werêld
()
Meisie weet jy wat gebeur
As mense na jou kyk
Jy weet nie hoe my werêld spin
Ek wil kop hou maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is
Jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel
Sal ek vir jou vertel
Wat ek bedoel
En hoe ek voel
Jys heuningsoet
Ek wil jou lippe proe so heuningsoet
Oooooh
So heuningsoet
Ek kan dit sien al wil jy dit wegsteek
Agter jou oë en binne jou hart weet
Jy net so goed soos ek
Dat jy ń kans verdien
En dit is hoekom ek vir jou ń song sing
Dit is hoekom ek wens jy wil luister
Jy is bo natuurlik mooi
Jy is uit ń ander werêld
Meisie weet jy wat gebeur
As mense na jou kyk
Jy weet nie hoe my werêld spin
Ek wil kop hou maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is
Jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel
Sal ek vir jou vertel
Wat ek be.
Meisie weet jy wat gebeur
As mense na jou kyk
Jy weet nie hoe my werêld spin
Ek wil kop hou maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is
Jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel
Sal ek vir jou vertel
Wat ek bedoel
En hoe ek voel
Jys heuningsoet
Ek wil jou lippe proe so heuningsoet
Meisie weet jy wat gebeur
As mense na jou kyk
Jy weet nie hoe my werêld spin
Ek wil kop hou maar ek draai om jou
En dis hoekom jy pragtig is
Jy weet nie hoe jy lyk
Maar eendag as ek moed optel
Sal ek vir jou vertel
Wat ek bedoel
En hoe ek voel
Jys heuningsoet
Ek wil jou lippe proe
So heuningsoet
Wat ek bedoel
En hoe ek voel
Wil jou lippe proe so heuningsoet
Writer(s): Schoombie Niel, Knobel Abel, Van Huyssteen Stephanus, Botha Christiaan

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro