Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
about 11 years ago
Translations

Lyrics of Ons Is Hier by MaxNormal.TV

Goeienaad dames en here, DJ Jakob Basson in die huis en man ek wil net eers sê vir al hierdie bokkies julle lyk darm maar spoggerig vanaand. Vir al daai blonde enetjie daar met die goue satyn rokkie. Sy maak ′n man se hart sommer so vinnig laat klop. Maar voor ons begin warm word op die dansvloer, wil ek net 'n vinnige dankie sê vir almal wat gehelp het om hierdie sokkie-jol mootlik te maak. Maar nou kom ons maak reg vir ′n warm sessie op die dansvloer. So maak daai litte los want oh Here God, vanaand gaan die poppe dans.
Gooi, propvol krag
nommer een op die mikrofoon het die mag,
Lag-lag, demoniag vang jou aandag,
binnekant hard buitekant sag Gevaar,
pasop vir die zombies.
Wakker, werk, televisie, slaap,
wakker, werk, altyd 'n bietjie vaak,
naweek mall, miskien 'n bietjie jol.
Plong
dink buite die boks, rusteloos,
in plaas van breindood boos ′n doos.
Oh hier′s vanaand 'n moerse gemors,
Steve Hofmeyer kou zoom soos as ′n wors,
Vok die groot baas van die plaas,
haas das die nuuskas aan die raas,
Max kom mos terug soos 'n blast from the past.
My nuwe manskrag se jou wat′s aan die gang.
Elke man het 'n kragpan nodig, dapper, wakker en teenwoordig.
Ons is hier, ons is hier, ons is hier, ons is hier, ons is hier.
MaxNormal tv.
On-voor-spelbaar no teeth just gum,
oy vey, numb thumb my bum face in the sun.
Go home having tollie trekking trollie trekkers,
tollie pis, bier, kots, shit, kak vokken lekker.
Not.
Ons slaap Vars, kraakvars,
pick die reëls vind die reël deals raak skaars,
en die TB laat waai kwaai met die kragdrag,
ma sê "Oh my magtig, jy lyk pragtig!
Kyk, daar′s 'n dassie op jou koppie"
Choppe choppe skop 'n doppie klap ′n koppie koffie.
But all, ′n hele klompie bokkies in die sokkie.
Kwaai bokkies sonder rokkies,
bons-bons, dis jou verjaarsdag,
kom ons party soos jou verjaarsdag
Bons-bons ppp-pomp jul lywe reg deur die nag soos 'n stywe raver,
Unts unts unts
Elke man het ′n kragspan nodig,
Dapper, wakker en teenwoordig
Ons is hier, ons is hier, ons is hier, ons is hier, ons is hier.
Man, ons het nou-nou daai bedankings so 'n bietjie afgerammel, So ek wil net terugkom en hierdie takie deeglik afhandel, uhm, Tannie Willemien, baie dankie vir al die lekker kaas-en-tamatie toebroodjies en al die lekker vingeretetjies wat tannie so pragtig voorberei het, hulle sê mos altyd: die pad na ′n man se hart is deur sy maag. Dankie tannie Wilhelmien. En natuurlik Oom Hennie, vir die disko-bal wat oom vir ons gehuur het, di's regtig mooi en skep so lekker atmosfeer. En laaste wil ons net vir Oom Reynhard sê, dankie vir al die drank man, wat sou ons nou gedoen het sonder Oom Reynhard. En Oom Hynro ek wil ook sommer net gou vir Pieter vra om asseblief die bier uit te los, los vir ons manne so een of twee oor man.
Wind in my hare, bloed in my are,
vlieg deur die lug met elektroniese strale,
Internet, radio, televisie,
weer op ′n missie, geen kompetisie,
Ons raak fisies, praat briessies, breek tee siggies,
lig, wip, sit glimlag op klein gesiggies.
Derde, oog, oop gaan voor, Maxnormal tv is die vokken antwoord.
Yolandi Visser met die styl wat gly,
Jakob Basson wat die vok is jy,
Justin de Nobrega with the beats pomp,
Maxnormal tv met die speech wat stom,
Kom ons bons dis jou verjaarsdag,
kom ons party soos jou verjaarsdag,
Bons-bons reg deur die nag to die more Leen jou ore,
nou's jy weer gebore Elke man het 'n kragspan nodig
Dapper, wakker en teenwoordig
Ons is hier, Ons is hier, Ons is hier, Ons is hier, Ons is hier, Maxnormal tv
Writer(s): Watkin Jones

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

Show all credits
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro