Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
Verified by Musixmatch
0 contributions
8 months ago
Translations

Lyrics of Lekker Lekker by Kurt Darren

Lekker Lekker
Lekker Lekker
Lekker Lekker
Lekker Lekker
Lekker Lekker
Lekker Lekker
Ek soek jou, ek soek jou, ek soek jou naby my.
Ek sien jou, ek sien jou, ek weet ek gaan jou kry.
Ek voel jou, ek voel jou, hartklop binne my.
Lekker Lekker ek en jy.
Ek wil lekker, lekker op jou kussing lê.
Ek wil lekker, lekker in jou oor kom sê.
Ek wil lekker, lekker nog n happie hê.
Want dis lekker, lekker saam met jou.
Lady, skud reg jou vere.
Baby, dans in die reën.
Lady, loop deur my lewe.
My hart klop net vir jou alleen.
Ek soek jou, ek soek jou, ek soek jou naby my.
Ek sien jou, ek sien jou, ek weet ek gaan jou kry.
Ek voel jou, ek voel jou, hartklop binne my.
Lekker, lekker ek en jy.
Ek wonder, ek wonder stel jy nog belang.
Ek hoor jou, ek hoor jou, ek hoor jy sing my song.
Jy kry my, jy kry my, jy kry my aan die gang.
Lekker, lekker ek verlang.
Ek wil lekker, lekker vir jou huistoe bring.
Ek wil lekker, lekker van ons liefde sing.
Ek wil lekker, lekker net vir jou bemin.

Want dis lekker, lekker saam met jou
Ek soek jou, ek soek jou, ek soek jou naby my.
Ek sien jou, ek sien jou, ek weet ek gaan jou kry.
Ek voel jou, ek voel jou, hartklop binne my.
Lekker, lekker ek en jy.
Ek wonder, ek wonder stel jy nog belang.
Ek hoor jou, ek hoor jou, ek hoor jy sing my song.
Jy kry my, jy kry my, jy kry my aan die gang.
Lekker, lekker ek verlang.
Writer(s): Kurt Darren, Don Kelly, Marc Brendon

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Verified by Musixmatch
Performers Tag
Identify who's singing what
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro