Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
over 7 years ago
Translations

Lyrics of Kom Ons Vat Die Langpad by Kurt Darren

Eendag op ′n langpad na nerens het my wêreld net gaan staan ek vertel jou my storie
Diep in my gedagtes met jare van verlange in haar oë het sy daar gestaan
Sy was daar met die wind ver van voor Met 'n ketting om haar hart in ′n wêreld van onsin
Sy was daar met die son in haar oë
In 'n doodgeloopte straat kon ek haar woorde net nie glo nie
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na ′n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos ′n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar ′n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin
Eendag op 'n lanpad na erens het my wêreld weer begin en dis nou my storie
Sy′s nog daar en sy ry op die wind
Met 'n rigting in haar hart het sy ons wêreld weer laat opstaan
Kom ons vat die langpad na ′n vergelee droomstad
Na 'n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na ′n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar ′n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin En die oomblik is hier ons kan aan die sterre gaan raak
En die oomblik is hier ons is nou vir ewig
Op die langpad loop ons saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na ′n wêreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na ′n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar ′n rede
Op die langpad maak die wêreld weer sin
Writer(s): Adelio Cogliati, Claudio Guidetti, Eros Ramazzotti

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro