Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!

Bring Die Hoop Weer Terug

Translations (2)
Share
Verified by Curator
8 contributions
over 1 year ago
Translations
Dutch
English

Lyrics of Bring Die Hoop Weer Terug by Jo Black

Hoop, wat is hoop?
Dis die wens dat die son weer opkom
Hoop, wat is hoop?
Dis dat vrede by ons uit kom
Hoop, dis die samesyn voor ′n wêreldbeker eindstryd
Hoop, dis die taal van 'n hart
Dis die gees van ′n man wat uitskree
Bring die hoop weer terug
Daar's 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy′s die lig in die donker gang
Jy′s die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug
Hoop, wat is hoop?
Dis as ons harte na mense terugdraai
Hoop, wat is hoop?
As jy struikel sal jy weer opstaan
Hoop, wees die hoop
Steek jou hande uit na mekaar
Hoop, dis 'n stem wat sê:
As jy moeg is, sal ek jou dra
Bring die hoop weer terug
Daar′s 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy′s die lig in die donker gang
Jy's die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug
Daar′s 'n oorlog hier binne my
Dis vir jou wat teen jouself baklei
Ek sê vir jou, jy is goed genoeg
So, bring die hoop weer terug
Jy's die lig in die donker gang
Jy′s die baken wat op die heuwel staan
Ek sien die mens wat jy nog kan wees
So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug
So, bring die hoop weer terug
Writer(s): Johan Vorster, Jo Engelbrecht

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Verified by Curator
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit over 1 year ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro