Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!
Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
almost 9 years ago
Translations

Lyrics of Warrelwind Saadjie by Die Heuwels Fantasties

Kom ons waai weg
En kom nooit weer terug nie
′N ligte briesie sal ons dra
Al weet ons nie waar hy ons los nie
Ten minste is ons bymekaar
Soms los
Soms wankelend
Soms 'n bietjie deurmekaar
Op die rug van ′n warrelwind saadjie
Ten minste is ons nog bymekaar
Partykeer vergeet ons van mekaar
Ten minste is ons nog saam
Al vergeet ons van mekaar
Partykeer vang ons mekaar uit
Ons vang mekaar uit
Ten minste is ons nog saam
Die onbekende lê nou
Vir ons voor
Partykeer plat op die aarde
Partykeer in die stratosfeer
Partykeer die cumulonimbus wolke trotseer
Partykeer sal ons van mekaar
Sal ons van mekaar vergeet
Partykeer vergeet ons van mekaar
Ten minste is ons nog saam
Al vergeet ons van mekaar
Partykeer vang ons mekaar uit
Ons vang mekaar uit
Ten minste is ons nog saam
Kom ons waai weg
En kom nooit weer terug nie
'N ligte melodie sal ons dra
Op die rug van 'n warrelwind deuntjie
Ten minste is ons nog bymekaar
Een hand op my hart
My hart op my mou
Belowe my om altyd vir my te sing
Belowe ek om jou te onthou
Writer(s): Die Heuwels Fantasties

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro