Awê! Hier′s ek weer van die Lentegeur
Want ek wys jou ek's betere gebou die keer
. ′s dieper in die mou die keer
En die beat slat jy nog meer flou die keer
Wat nou die keer sê jy ek was te rou die keer
Moan jy weer te sê ek slat jou boude seer
Moan jy weet, jy kan net klou en keer
We flow from here to binne in Pretoria
We buy and sell by mense wat jou blind vertel
Blimey hell, haai my pêl's a rhyming well
Taai so slym en gel, wat kyn a geld
Simon says ek moet jou blind vertel
Naaiers net naaiers soos julle wat naai is is naai het
Dis julle naaiers wat hom naai met naaiers wat is wat dit is
Naaiers is jas en daai was naaier wat jas is wat kwaai is
Want daai is net naaiers soos julle is naaiers soos julle
Mamma mia, asta la vista, jika ma jika, ., ons het geskreeu vir Madiba
Sim sima ek is koekoe ga ga goo goo oor my boegoe en uhuru sonder voodoo doedoe baba, hahahaha
. Nog lava jy brand die ganja tot tanza (?)
Dada jou one papa jou my . brand soos atchar
Ek wil net rap met my lek bek op jou back track
Op jou marks, get set, mic check op jou plek is Hi-Tek
Hola respek tolla maradolla jy moet skills het soos maradona en costra nostra
Binne buite die kuier is medisyne vir sulke pyne
Die wildetuine het flava, jy kan ons uittest met rain . op die Cape Flats
Picture nou die Ninja gou hy kopskiet jou so potpienkblou
Sy fokking shows laat moffies flou
Want moffies wou hom op die klou pot
Wie maak die jol vol party roll call
Jaakie, Knoffel, Scally, Isaac, Ninja
What′s up julle maatjies?
Alle bobbejaantjies klap julle handjies
Hello mense, quick put your hands up
Die moederfokken Ninja's keeping it gangsta (hoss)
Kid pull your pants up, I′m 27, 8, wait 26, vriendelik?
Do a lot of yoga, meditate, smoke blunts, levitate
Rook tik, maak die hele fokken huis skoon chop-chop
Praat 'n klomp kak soos ′n vrotkop
Liar, liar damn you naaier
Make you do a dance, set your pants on fire
Woof woof Ninja's getting no fire
My piel is so lank as 'n telephone wire
Ja naai volop ′n laai binne in ′n pyl binne in 'n laai
Gaan ′n plan beraad met 'n hand grenaat
En ′n gun vanaand om almal aan te rant
Bars jou kop met ′n pik en 'n ou graaf
Binne bek gevaarlik beter hardloop
Don(?) dada, oh jirre, gif van 'n pofadder
So fok julle tik medisyne
Ek misbruik diere vir my plesiere
Skok jou met donderweer tot daar skuim in jou bek vorm
[Jaak] Ek is lief vir my spiere
[Knoffel] Ek dink nie my ma is nog trots op my nie
[Jaak] Rosyntjies, piesangs is my resep
[Knoffel] Ek het fokkol geld hie′ my bru
[Jaak] Ek is lief vir Wielie Walie
[Knoffel] Wil jy 'n MC is en daai fok los die kak gedagte
[Jaak] Maar ... kan voetsek