Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!

Die Man Met Die Purperkleed

Add translation
Share
Verified by Curator
2 contributions
almost 5 years ago
Translations

Lyrics of Die Man Met Die Purperkleed by Cathy Viljoen

Jare gelede
In die ou Jerusalem
In die hofsaal
Voor Pilatus
Staan ñ Man
Verwerp en verstote
Hy dra ñ doringkroon
Die Man met
Die purperkleed
Hy was bekend
Met krankheid
Smarte
En pyn
Hy neem al
Ons sonde
Op Hom
Versoek deur
Die duiwel
En deur mense
Verloon
Die Man met
Die purperkleed
Maar die skare skreeu eendragtig
Kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Maar die skare skreeu eendragtig
Kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Hy neem Sy kruis op en dra dit
Tot op
Golgota
Verbruisel
En deurboor
Was Hy daar
Hulle spuug op Hom
En slaan Hom
Sy klere word verdeel
Die Man met
Die purperkleed
Maar die skare skreeu eendragtig
Kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Maar die skare skreeu eendragtig
Kruisig, kruisig Hom
Die Man met die purperkleed
Writer(s): Putter

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Verified by Curator
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet

Contributions

Last edit almost 5 years ago
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro