Are you an artist? Make the most of your lyrics with Musixmatch Pro!

Roete Na Jou Hart

Add translation
Share
These Lyrics are yet to be verified
0 contributions
almost 9 years ago
Translations

Lyrics of Roete Na Jou Hart by 4 Werke

Inleiding
Dis heerlike lente die winter′s verby.
Alles wat grys was het kleur begin kry.
Dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.
Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit.
Daar's ′n wolke-kombers en die son kom al uit.
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.
Ja, dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.
Jakaranda koningin, jy's my einde my begin.
Ek kan heeldag van jou sing, naby jou, Jakaranda koningin.
Jakaranda koningin, jy's die een wat ek bemin.
Nou maak alles vir my sin, naby jou Jakaranda koningin.
Dis heerlike lente die hartseer′s verby.
Ek lees weer jou e-mail, jou woorde aan my.
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.
Ek luister ons song en onthou die begin.
Die woorde, die wysie, en hoe jy dit sing.
En dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.
Ja, dis amper so beautiful, amper so beautiful soos jy.
Jakaranda koningin, jy′s my einde en my begin.
Ek kan heeldag van jou sing, naby jou, Jakaranda koningin.
Jakaranda koningin, jy's die een wat ek bemin.
Nou maak alles vir my sin, naby jou, Jakaranda koningin.
Wonder werklikwaar, Mona Lisa staan, eindelik by my.
Beautiful verby.
Blomme bloeisel mooi, beautiful verby.
Jakaranda koningin, jy′s my einde en my begin.
Ek kan heeldag van jou sing, naby jou, Jakaranda koningin.
Jakaranda koningin, jy's die een wat ek bemin.
Nou maak alles vir my sin, naby jou, Jakaranda koningin.
Nou maak alles vir my sin, naby jou.
Jy′s my, Jakaranda koningin.
Writer(s): Schoombie Niel, Brendon Marc, Kelly Don, Bezeuidenhoud Kobus

Contribute

To-do

Structure Tag
Identify the song's sections

Completed

Lyrics
Lyrics in time with music
Performers Tag
Identify who's singing what

Credits

This song has no credits yet
Are you an artist? Distribute your lyrics!
Take full control of your lyrics. Curate, sync, and distribute your lyrics on Spotify, Apple Music, and more.
Explore Musixmatch Pro