Wat sy naam jaqeus g lyrics

Get lyrics of Wat sy naam jaqeus g song you love. List contains Wat sy naam jaqeus g song lyrics of older one songs and hot new releases. Get known every word of your favorite song or start your own karaoke party tonight :-).


Get hot Wat Sy Naam Jaqeus G lyrics at Lyrics.camp!
Oase Gemeente - Prys Die Heer Lyrics
Die Een op wie ek wag Die Here is my voorspoed Hy sal vir my voorsien Soos 'n Pa sorg vir sy kinders Gee Hy meer as wat ek ooit sou kon verdien Prys die Here O my siel Prys die Heer want Hy is goed Prys die Here als wat lewe Prys die Heer Die hele skepping sing nou saam Alles wat lewe roem Sy naam
Juanita du Plessis - Die Onse Vader Lyrics
Lyrics for Die Onse Vader by Juanita du Plessis. Ons Vader wat woon in die hemel Geheilig sy U naam Laat U ryk kom U wil geskied Soos in di...
Jerusalem (Afrikaans) Lyrics - Ge Korsten
wat self die Heme'le hoor. En saam sing hul 'n loflied wat self die Heme'le hoor. Jerusalem! Jerusalem, sing nou 'n loflied saam. Hosanna, in die hoogste. Hosanna, prys Sy naam. En daar verander toe my droom en stilte daal daar neer. Weg is die bly Hosannas, ... Hosanna, prys Sy naam.
Bok van Blerk - Vroumens translation in English
“ Sy was ‘n dame wat bloos as sy skaam is — Bok van Blerk. een wat haar man verstaan. one that understands her man. dis ‘n vrou wat jy net in stories kry. ... Het jou gevra wats jou naam, en toe antwoord jy skaam. asked you for your name, and you answered shy. Jy kon nie woorde kry. you couldn't find the words.
Ons Koning Kom Lyrics - Juanita Du Plessis
Die Een wat is, wat was en wat kom My hart wil sing Alle eer wil ek bring Hy's die Weg en die Waarheid Daar's niemand, niemand soos Hy [Koor] Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal ...
Retief Burger - Prys God (Lewendig) Lyrics
Prys Vader, Seun en Gees tesaam. Prys God die bron van alle seën, Prys al wat lewe Hom alleen, Prys hemelskare roem sy naam, Prys Vader, Seun en Gees tesaam.
Gé Korsten - Jerusalem Lyrics
Hosanna, prys Sy naam. En weer verander die toneel, 'n helder glans verskyn. Ek sien die heilige stad daar, Die son begin weer te skyn, Die poorte word wyd oopgemaak, Die duister het verdwyn.
Juanita du Plessis - Ons Koning Kom Lyrics
Die Een wat is, wat was en wat kom My hart wil sing Alle eer wil ek bring Hy's die Weg en die Waarheid Daar's niemand, niemand soos Hy Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Gee eer aan Hom (Halleluja) Ons Koning kom Loof sy heilige naam Lig jou hande na bo (Sing Halleluja) Vertrou op Hom (Halleluja) Ons Koning kom Hy kom om ons te haal Elke knie sal buig En elke tong sal getuig Hy't die dood ...
Laurika Rauch - Toemaar Die Donker Man Lyrics
Wat is sy naam, mammie? Sy naam is Sjuut Sy naam is Slaap Meneer vergeet Uit die land van Vaak Sy naam is Toemaar Hy heet, my lam Toemaar, die donker man Mammie… Toemaar, die donker man. Report a problem. No translations available. Add Translation. Choose translation.
Jakkie Louw - Een Miljoen Woorde Lyrics
sy sê daar is bitter baie dinge wat sy nog wou doen musiek sy vra: "is jy wakker?" hy sê ja en sy vra Sê my wat sou jy doen met n miljoen? Een miljoen woorde? musiek Ek sal poetry skryf oor jou mond en jou lyf Ek sal liedjies kan maak en dit sing tot jy slaap vanaand soen ek jou in n nuwe taal vir ons gebore oooo Een miljoen woorde musiek Ek skryf jou naam op die stam van n boom waar jy nou ...
Refentse - Vuil Vanderbijl Lyrics
Hulle het snorre om die monde Dis vuil Vanderbijl Op 'n hoek sit 'n oom en skuil Want sy vrou het hom verruil Vir 'n pak sigarette en bleskop uil Dis Saterdagaand en die volmaan staan Maar so boer het ek nooit gesien Daar's 'n blesbok ram wat sy hare kam En om sy broek hang 'n mamba slang Hy sê sy naam is Corné Maar ek moet nou ry Hy wil gaan bou op Springbokvlei Hy stuur my na Johan wat die ...
Nic Stevens - Toeter Skoeter Lyrics
die son wat brand op die witblits sand ek sien n meisie wat tan ek voel i'm the man ek drink brannewyn en coke en ek maak vir my wee stout ek het n toeter n toeter op my waterskoeter ek het n toeter op my skoeter en so toeter ek my skoeter na jou ek het n toeter n toeter op my waterskoeter ek het n toeter op my skoeter en so toeter ek my skoeter na jou sy staan toe op en ek down my dop en sy ...
Adam Tas - Skilpadtepel Lyrics
Maar die reën bly weg, sy skape vrek, hy vat sy vrou na 'n ander plek. Hy was die baas van 'n verlate plaas, met die naam van Skilpadtepel. In die hartjie van die Boesmanland, waar die son 'n Christen in die hel in brand.
Bobby van Jaarsveld - Sion Lyrics
Voor jy al hier was, het jy lankal bestaan Voor God gespeel en in Sy Hemel gedans Hy roep ‘n naam oor jou wat jy sal hou.
Juanita du Plessis - Koningskind Lyrics
n Koningskind Daar's Een wat lief is vir my Daar's Een wat sing oor my Hy is die Koning, Hy's my Pa My Pa Daar's niemand groter as Hy nie Daar's niks wat ons kan skei nie en my hele hart behoort aan Hom Aan Hom Ek kan hoog bo die wolke sweve want ek weet dat Jesus lewe Ek is vry Ja ek is vry Al die Engele omring my Want die Heilige Gees is in my Ek's die Koning se kind n Koningskind Niks kan ...
Robbie Wessels - Reenboognooi Lyrics
die sterkste paint remover jou prentjie in my hart sal daar bly as ek laat slaap in die more as ek wegraak innie nag dan droom ek van n meisie wat my elke dag laat ...
Juanita du Plessis - Onthou my Lyrics
Lyrics for Onthou my by Juanita du Plessis. Al die ure, elke nag wat ek verby wens Die gesigte in my drome, ek weet dis jy Ek mis jou,...
Juanita du Plessis feat. Theuns Jordaan - Dowwe Spore ...
Ons is kinders, wat teen die liefdes-see baklei. Die son gee sy lig verniet, hy't ons skadu's, deur sy siel gegiet. En ek sien jou daar, waar die son se traan verdwyn.
Theuns Jordaan - Vermiste Mense Lyrics
Jou diepste, verste spore loop ook dood Ek kan dit nie verduur nie Daar's geen saak en geen dossier nie Geen deure wat nog skanier nie En die wete: Jy's nie hier nie Voel soos lood Ek bly opsoek na lank vermiste mense Maar almal bly my oninhaalbaar voor Die jare skif tot newels voor die lense En die hart verloor maar mettertyd die spoor Die stad bars uit sy nate En die rustelose strate Sonder ...
Theuns Jordaan - Klein Verbond Lyrics
Vanoggend sien ek weer Die son het klaar sy plan beraam Ek hoor steeds jou stem, ek onthou nog jou naam Net die kaggel is nog hier, om te luister na my saak. Want ek wonder wat dit is, wat jou vir my, so deksels mooi maak.
Bok van Blerk - Vroumens Lyrics
Sy was ‘n dame wat bloos as sy skaam is En sy kon vloek as sy kwaad is. Mense praat van ‘n droomvrou ‘n houvrou en ‘n trouvrou een wat haar man verstaan dis ‘n vrou wat jy net in stories kry maar in my oe vroumens is dit jy.
Steve Hofmeyr - Pampoen Lyrics
Lyrics for Pampoen by Steve Hofmeyr. Sing, sing jou woorde teen my vas Bring jou hele lewe in 'n tas Vat 'n trein na Bloemfonte...
Die Antwoord - Wat Pomp? Lyrics
The Lyrics for Wat Pomp? by Die Antwoord have been translated into 1 languages Ninja Yo yo yo yo-landi Visser Jack Parow DJ-Hitek Die fokken antwoord [Chorus:]Wat pomp julle?
Pieter Koen - Skud Jou Biscuit Lyrics
toe kyk n girl vir my met oë so mooi en wange rooi getooi ek gaan toe na haar en vra haar wat's haar naam sy sê dis lorrainne en sy hou van rooiwyn maar toe kom charmaine en sy hou van brannewyn en sy sê skud skud skud skud jou biscuit skud skud skud skud jou biscuit skud skud skud skud jou biscuit vir my skud skud skud skud jou biscuit skud skud skud skud jou biscuit skud skud skud skud ...
Bobby van Jaarsveld - My Berg, Sion Lyrics
Voor jy al hier was, het jy lankal bestaan Voor God gespeel en in Sy Hemel gedans Hy roep ‘n naam oor jou wat jy sal hou.
Snotkop - Suikerflossie Lyrics
Lyrics for Suikerflossie by Snotkop. oooo... suikerflossie ek wil jou hê (ek wil jou hê) suikerflossie ek wil jou hê (wat gaan ...
Lianie May - Pretoria Lyrics
op sy perd Hy wonder was bloed soveel werd Soveel jare dra hy aan die naam van 'n plek Soveel jare moet ons nou laat gaan Pretoria, jy was nog altyd daar Want jy lê in my kluis ek noem jou my huis Ek vergeet nooit jou naam Pretoria, wat as my kind my vra Is die naam dan so erg so bitter en sleg Hoekom gooi jul dit weg Genadig staan ons by oom Paul op die plein en voel klein, God het ons ...
Kurt Darren feat. Leah & Snotkop - Selfie Song Lyrics ...
Laasnag was ek opgewonde tot in my diepste So ek wag vir nog 'n WhatsApp, ek wag vir nog 'n WhatsApp Toe ek opstaan vanoggend was haar naam weer op my lippe en 'n foto met 'n soen, 'n foto met 'n soen Is dit haar wippende cleavage, (ooh ja) Of haar boutjies in mini's (sexy) Kilometer lang bene in 'n klein bietjie klere maak 'n man mos tevrede Want ek hou van 'n kurwes m Maak my klein bietjie ...
Louis Brittz - Bring Die Koning Terug Lyrics
You will get 3 free months if you haven't already used an Apple Music free trial. Redeem your gift
Kurt Darren - Alleen leen leen Lyrics
waai my weg sy maak my mal Nou loop ek maar die paadjie - alleen leen leen Stap ek deur die storm - dit reen reen reen Buite waai die windjie dat die honde huil Waai my weg sy maak my mal O daar's n girl wat staan sy maak my mal Ja daar's n girl wat staan ek gaan haar haal Sy het net daar gestaan sy het nou weg gegaan Hier sit ek nou alleen soos die man op die maan O daar's n wind wat waai hy ...
Ricus Nel - Ouskool - Boerseun Lyrics
Lyrics for Ouskool - Boerseun by Ricus Nel. Dit was twaalfuur laat op n September aand Jy't by my gestaan en my naam gevra ek was uit...
Anton Goosen - Kruidjie Roer My Nie Lyrics
Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen de te lettel lettel... ledi le de te lettel lettel... ledi le Jy's 'n bondel liefde As ons donkiekar ry En ek speel konsertina Vir jou en vir my Wat maak alles saak; waar ons twee gaan bly?
Theuns Jordaan - Jou Asem Lyrics
En elke uur wat ons verspeel. Lê die tyd en wag dat ons dit deel. Die sirkel wat ons dit heel. Wanneer die oseane rus kry. Wanneer die storms weer gaan lê. Dan sleep die winde oor die water. Jou asem sag. En later, later. Hoor ek weer jou naam. En later, later. Weet ek jy verstaan. Sy roep, na my, die engel wys waar ek haar sal kry. Sy vra na ...
Nic Stevens - Toeter Skoeter translation in English ...
die son wat brand op die witblits sand. The sun burns down on the white hot sand. ek sien n meisie wat tan ek voel i'm the man. I see a girl tanning, and I feel I'm the man ... ek sê kom ry saam en sy vra my naam. I said "Come ride with," and she wasked my name. ek raak toe bietjie skaam sy vra wat gaan aan.
Joshua Na Die Reën - Dans Voor Die Deur Lyrics
Kosbaarheid, jou hartklop se lied in my oor My gedagtes oor jou hou die maan op sy plek Sodat hy jou in die aand met sy arms kan toe vou. Woorde kan jou breek, eindig of begin, Maar soos heuning op my lippe is die klank van jou naam.
Found 35 lyrics.

Recent lyrics

quinn
zias
aliki